Check hierdie link:
My Goedkoop kaartjies...
Ek het 2 1Time vliegtuig Kaartjies wat ek wil verkoop vir R200.00 elk.
Ons het hulle gekoop vir R220 'n kaartjie.
Hulle is oorspronklik vir Durban tot Johannesburg.
Ek het bus terug gevang want ek & Miriam was amper gekaap daar in Durbs.
Dit is regtig 'n kak plek.
Ek haat dit daar.
Jy kan die vlug datums alles verander: loer hier wat 1Time se:
Changing passenger details will incur a R75.00 Change of Reservation fee, per change.
Changing the flight details will incur a R75.00 Change of Reservation fee, per passenger affected.
Additionally, you will be charged the difference in flight prices.
...................
Laat weet maar...
Jaco
Wednesday, April 11, 2007
Goedkoop 1Time Kaartjies !!!
Gepos deur
Jaco
teen
8:24 am
Subscribe to:
Post Comments
(Atom)
3 comments:
Hey Tjomma
Bly om te sien jy blog weer soort van, laat weet bietjie wat gaan aan?
hey boet, is jy alright. Ek hoop so...jong as ek kon vlieg van daar af hierna toe sou ek. ek sal n ogie oop hou vir iemand ok.
wat is nuus, hier werk ek my dinnges af by pta akademies.
ed het gisteraand by my oornag, ons het gedros en toe moes ek werk. maar dit was lekker om die man weer te sien. hy is tot vrydag nog hier naby en hy't gewonder wat van jou geword het.
groete
espag 11
Ek sal nie 'n fok 1time vlieg nie, ek ry eerder met my bike!
Post a Comment