Thursday, November 17, 2005

Simunye - Die 1 is vir jou..Gabba Dagga…

Ouens, vandag se Blog is aan al my gabbas, my vriende wat onlangs & ook nie so onlangs moes afstand doen aan daai ‘ander’ helfte ....dalk meer oor daai ‘ander’ helfte wat my gabbas net so gelos het..

Ek wil bitter graag neutraal bly maar ek voel eens met die manne & dank vader ek kan uit ondervinding praat...

Ek het eers met ’n meise in Hoërskool St. 8 vir die 1ste keer regtig uitgegaan...
Sy het my met my beste vriend verneuk(daai tyd tel net ’n vry of hande vashou as verneuk) in skooltyd, daar in ’n leeg klas gaan staan & vry of iets & ek dink hy wou nog aan haar boobs ook vat of iets...kan nie dit so lekker onthou nie...o & sy was agter ’n fucktup st. 6 aan wat later geskors is omrede hy in ’n onnie se klas ’n nommer 2 gedoen het.
Toe het sy my met ’n Spur Manager verneuk...& ek dink daar was nog so 1 of 2 ander mans gewees....

...& sy kon nie verstaan hoekom ek haar op haar Matriek afskeid gelos het nie...

Ek moes dit vroeër gedoen het...

Toe so rukkie daarnaa gaan ek met ’n goed opgevoede meisie uit wat die Energizer Bunny sal laat bloos...
Dit was darem net ‘n 2 jaar lange verhouding maar hier het die ‘afstand probleem’ ’n kwessie geraak.
Om die waarheid te sê het dit so ’n kwessie geraak dat, sonder my medewete die keer, terwyl ons uitgaan & 2 ouens later(dis reg, nou tel rondslaap al as verneuk) word ek gelos – snaaks genoeg nie sy nie...

Ek leer ook maar net nie – soos my pa sê:”Ouboet jy stamp jou kop net 1 keer”.
Lekker vol knoppe nou ...my kop natuurlik...

Nee boys...hier moet plan gemaak word want die eva-geslag speel nou lekker rond met ons.

Nou Willem & Quitin...Daai afstand kwessie voel ek is muf want...
Mans is veronderstel om die groep te wees wat rond neuk maar inderwaarheid is dit presies andersom.

Niel se boetie Kersey was vir langer as 2 jaar hier in Engeland terwyl sy meisie Monique in SA agtergebly het...& hulle is nog steeds saam.
Maak geen fout nie – Kers het het meer geld op sms’e & briewe & emails, selfoon oproepe, fakse, rookseine...ouens ek bedoel die worx!! Gespandeer as wat ek nog ooit gesien het – dis harde werk.

Verstaan my glas is altyd half vol maar ek ken soveel fokkers (helfte van hulle bly saam met my) wat daai glas vat & hom sommer op die grasperk leegmaak.
Die tipe effort wat Kersie ingesit het verdien defnitief bonus punte(& ek hoop hy het dit gekry)maar...die effort moet van altwee kante afkom.
“It takes two to tango..”
Ongelukkig kan dit ook toegepas word as jou nog nie ‘ex’-cherie ‘n ander man ‘n smile op sy gesig gee....dêmmit...

& ....daar is ook altyd daai 6de sintuig...Julle weet wat ek sê....jy raak so gewoond aan iemand dat selfs ’n stemtoon of ’n lyftaal beweging jou verraai...ons mans is darem nie te dom nie...ons kom dit agter...maar ek dink ons reaggeer nie daarop nie omrede ons dit nie wil glo/aanvaar nie...

Ons vertrou te veel...dis die probleem sê ek julle...dis die probleem..

Ding is...daar is soos ’n paar reëls as dit by meisies/verhoudings kom.

CBC – Chicks before Chinas...Moet nooit ’n CBC wees nie...Dit beteken sy loop oor jou.
AGCBC – Another Guy’s Chick before China’s...nee dis net fokkin glad nie reg nie...ek ken sulke mense...dis net uit ...

Ding is as jy ’n ander dude se girl probeer skaai was jy self nog nooit in so ’n penarie waar jy lekker verneuk is nie.
Daarom weet die meeste mans van hierdie reëls & sal hulle nie sommer gaan staan & droog maak nie...maar ongelukkig kan ek nou maar net nie vir almal praat nie kan ek ??

Boys – ek kan dit nog hanteer as iets gebeur het & die girl kom praat met jou daaroor – sy gaan nog steeds op haar moer kry maar darem weet jy dit nou & hoef jy nie meer te wonder nie...
Maar as jy dit:
1. By iemand anders moet hoor
2. As jy dit ‘suspect’
3. Of as jy op hulle inloop op die hoeveelste keer...

Wel....dan is alles dood dollies....
Probleem is nou: Daai besig bly wat jy nou maar net MOET doen...flippen leer Yoga of begin karate...hel, speel tv games maar doen net iets...
Want daai oomblik as jy alleen is & jy begin dink, wonder & raai...wel dis dan waneer jy jou eie graf begin grou...

Ek is ernstig, brand/vernietig alles & ek bedoel alles wat enigsins herrineringe heg....al was daai lekker Levi’s R800.00, jou ‘subconsious’ gaat vir jou rondneuk soos in die ou dae...& dit gaan lank aanhou darom moet jy dit so spoedig moontlik doen.

Musiek is ’n groot bliksem...jy vereenselwig dit alewig met emosies/vakansie tye/klubs enigeiets wat op daai tydstip noemenswaardig was & die probleem is dat jy dit weer gaan hoor....al delete jy al daai mp3’s van jou Ipod af...
Ek vind dat ek deesdae van baie musiek absoluut niks hou nie....om welke rede dan nou ook maar gee daai cd’s liewer vir Jonas...hy sal dit smaak – ek belowe.

Jou vriende is ook baie baie belangrik by die deel van die storie....net omrede jy nog nooit ’n girl gehad het nie gee dit jou nie die reg om ’n vark te wees & jou arme buddy kak te hap & vir hom te sê dat jy dit geweet het of: “Sien kom het nie” ?!
Dit is juis nou waar jy daai muf trots van jou in jou sak moet druk & jou buddy Teazers toe vat...of hom aan daai sexy assistent/kollega van jou moet voorstel...of ’n klomp manne saamkry & vir ’n naweek na ’n plaas toe skiet, gesuip raak, dagga rook, steak braai & kaal in die plaas dam swem...fok skiet sommer ’n paar duiwe met daai haelgeweer grootte windbuks van jou.

Maar & DIE IS DIE BELANGRIKSTE :
Om vadersnaam moet haar nie bel, sms, email, MSN of eers by haar gaan kuier nie...
Die duiwel sal vir jou kom haal & ek sal terugkom SA toe & jou in jou knaters kom skop..
Jy het my woord hierop...
Jy moet dit dit nou net alleen los...
Rede hiervoor is dat dit enigste manier is hoe sy ook kan ‘suffer’(& jy wil mos hê dat sy ook mos voel hoe dit voel) & regtig kan agterkom of dit maklik gaan wees om gewoond te raak sonder jou. Anders gaan sy nog steeds elke dag van jou hoor & agterkom dat sy bly is dat sy dit geeindig het want jy is 'n irriterende drol. Soms is dit ook van hulp om haar weer terug te kry want na ’n week of 2 kom sy agter dat sy nie weet wat jy doen of hoe dit met jou gaan nie.

& as sy jou bel moet haar ook nou nie gaan staan & vertel hoe baie jy haar mis nie...hel – dan donner jy al ons harde werk nou net op !!! Verdomp man wees sterk & ruk jou ‘acting skills’ reg & maak asof die lewe nie nog beter kan wees nie. As sy jou wil terug hê(& jy haar natuurlik) sal sy so sê.
Moet ook asseblief nie getrek raak by haar huis & begin tjank nie...dis net flippen gay & sy sal soveel meer respek vir jou verloor asook julle gemeentskaplike vriende...

Delete sommer haar nommer van jou foon af (selle met e-mail) want as sy jou dan nou email of sms dan is dit soos ’n ‘cheap thrill’ suprize wat jou kan laat goed voel(wat nodig is) & dit kan dalk goeie nuus ook wees vir al wat ons weet.

Maar as die boegenoemde op die einde van die dag nou nie werk nie...met ander woorde sy is heel ‘happy’ sonder jou...wel dan is dit verby my china & dan moet jy dit so los.
Annersins mag die polisie dalk net vir jou hard in die selle verduidelik dat ‘n ‘restraining order’ beteken jy gaan in die selle beland as jou ex girl jou in haar woonstel vang besig om haar bra te ruik..

Moet nou nie daai ou wees nie...

& bly weg van ‘The Ranch’ net buite Pietersburg/Polokwane af...jy gaan siektes daar optel...

Ek sluit dan nou af met lirieke van Guns & Roses se liedjie: Back off Bitch
".. Back off, back off bitch Down in the gutter dyin' in the ditch You better backoff, back off bitch Face of an angel with the love of a witch ..."

2 comments:

Anonymous said...

Amen brother!

Ek dink dis dalk tyd dat jy jou eie rubriek in Huisgenoot kry en weg maak met daai ou hoer wat soveel stront skryf.....

A little girl was sitting in her classroom in Pretoria when her teacher walked in and started talking about how proud she is to be Pretorian and how wonderful it is to be a Blue bull supporter.

The teacher then asked everyone who supported the Blue bulls to put up their hand.

Every hand in the class besides one went up.

This surprised the teacher and so she asked the little girl why her hand wasn't up.

"Well," said the little girl "because I don’t support the Blue bulls."

Even more surprised the teacher asked her who she supported.

"I support the Sharks" she replied

Now a bit irritated; the teacher asked the little girl why she supported the Sharks.

"My mom supports the Sharks and my dad supports the Sharks, so I support the Sharks."

The teacher looked at the little girl and with a smirk asked:

"Well, if your mom was an idiot and your dad was an idiot, what would you be?"

The little girl looked up at her teacher, smiled and replied: "A Blue bulls supporter."

Groente

Anonymous

Anonymous said...

Points for anonymous. I had enough of our obsessed bull supporters sending shitty chain mail letters confessing their love for the bulls and trying to prove how good they actually are. If only they loved their woman as much as their rugby, but then again the surfer boys in Durban are smiling big time. Somebody has to keep the lady's happy. and the people form the coast live life. not rugby!

Anyway jake's what is your ex's number looks likes she puts out. And I need some