Saturday, January 14, 2006

Niks rym met probleme nie...

Ouens, daar was onlangs 'n paar mense wat gekla het dat die foto's nie so lekker wou wys nie...dis 1 van 2 dinge ....Die blogger ouens het dit seker afgehaal om eers vir hulle girlfriends te wys of...jou 36.6kbps modem vat omtrent net so lank soos Niel in die stort...

1 comment:

saintwillem said...

hi buddy, dis goed om te weet jy blog weer vir die dood. Ma ek sien jy kom nie regtig by jou sussie se siaat uit nie...Ek sukkel deesdae om te blog, meestal writers blog skat ek...ons het wel gisteraand die funnel ding met die drank weer gedoen en dit weer net een stap te ver gevat. dit was pret, ma nou's dit klaar en ek is liederlik spuit.

gat nou braai by alicia hulle...lekker
lekke aand verder
wimpel