Friday, January 20, 2006

Singual Bilingual...

Mirrag / Afternoon…

Bietjie interresante brokkies nuus/A couple of interesting stories:

Vriend Willem ‘update’ soos in die ou dae/

Willem is updating like back in the olden days…

Kyk dit uit hier – Check it out here…

Daar is ook ‘n paar fotos van Willem op sy vriend Maruis se blog genaamd: Die Herder.

There is also a couple of photo’s of Willem on his friend Maruis’s blog named: Die Herder(The Sheppard).

Willem is die ou in die groen t-hemp met die brille wat met die Tekken Champion Trofee liefde maak..

Willem is the guy in the green t-shirt & glasses making love to the Tekken Champion Trophy.

Kliek hier – Click here…

The Office…

Die snaakste program ooit / The funniest program ever..

(Let op date k nou hier van die Amerikaanse weergawe praat – Note that I’m talking here about the American version)

Die skrywer BJ Novak speel die rol van Rainn ‘the temp’ in die reeks dog is hy ook een van hulle skrywers – hy het ’n rukkie terug vir die amerikaanse tvguide.com geskryf. In die Oktober 4 skrywe noem hy dat die skrywer van die ‘Office Olympics’ Michael Schur ’n blog begin het nadat sy verloofde perongeluk ’n ander ou se Saab se ‘bumper’ gekrap het. Toe begin hulle skielik geld insamel vir ‘Hurricane Katrina’. Moerse cool - tjek dit uit:

Saab Bumper Blog

The writer BJ Novak plays the role of Rain the temp. in the series & he is also one of their writers – he also wrote some articles for the American tvguide.com. In October 4’s article he mentioned that the writer for the ‘Office Olympics’ episode, Michael Schur, also started a blog. His fiancée bumped into another guys Saab & scratched his bumper. & They then started raising money for the Katrina victims because of this scratch. Very cool – check it out:

Saab Bumper Blog

Dit is dit vir nou / That is it for now.

P.S.

Phil van 47 verjaar vandag…/It’s Phil from 47’s birthday today..

Rolf se Webserver is af & nou het ek nie ‘n foto van Phil nie/Rolf’s webserver is offline & now I don’t have a phot of Phil

So nou sit ek ‘n prentjie & sêding van Stewie Griffin op:

So now I’m putting up a picture & quote of Stewie Griffin:

Stewie: Hello, mother. I come bearing a gift. I'll give you a hint. It's in my diaper and it's not a toaster.

Veels Geluk met jou verjaarsdag Phill / Happy Birthday Phil !!!

No comments: