Wednesday, March 01, 2006

Brielie teen die berg af...

Hey Ouens...Ek weet nie hoe lank dit gaan laai of niks nie - veral nie vir die van julle in die goeie ou ZAR nie...Maar, Hier kom hy, die grote , die BRIELIE !!Dis reg, die kort maar kragtige video knipsel met 1 van my pogings teen 'n helling af soos geneem deur Rolf 'Die Wolf' Wessels.Fotos sal later volg - Maar vir nou geniet die ene !!!:


1 comment:

Anonymous said...

Is jy gay?