Friday, March 24, 2006

Ek het gearriveer...!!!

Ja - dis reg - ek blog terwyl ek geswawel is...12:44 op 'n Vrydag oggend...die 24ste Maart...

Vanaand 'n ou vriendin Zaskia van der Walt raakgeloop, lekker gekuier - lekker getrek - haar vriendinne het my vertel dat as jy 'n mowhawk gehad het dan het jy gearriveer - wel :

Dis hoe lank dit was...

Dis hoe 'cool' ek kan lyk - let dat ek nog my 'saaidies' het... That is one mean Mowhawk man !!! Ek & Rolf, hy was so gaaf om my hare so te sny...


Christo, Coenraad, Rolf & ek...hierdie was al in 2004 gedoen...

'Song' virrie wee: ACDC - Thunderstruck !!!!

2 comments:

saintwillem said...

hi, die mohawk ding het jy dus in 2005 gedoen? dit pas jou nogal, maar net in 'n donker hoekie, langs 'n agterstraatse pub...met biker skoene...mens kan nie regtig arriveer sonder biker skoene nie...anders arriveer mens net te stadig. Het mens 'n spesiale kussing nodig om met 'n mohawk te slaap? hoe lank moet die mohawk wees, skoen groote of penis lengte? (nee dis nie 'n fop vraag nie) en kan mense met krullerige hare 'n mohawk dra, of lyk hul dan net soos mr. T...ek dink nie rolf kan qualify as 'n mr. T nie...groete williewiemps

Eddy said...

Wat de donner?

Dude!

En ja dis Brandy