Saturday, March 25, 2006

'SCAM' - NB !!!

Ek weet nie hoeveel van julle koop julle kruideniers by Tesco nie, maar hierdie kan jou dalk help...

Dit het nou onlangs met my gebeur & julle weet hoe haat ek die plek toe dog ek ek blog daaroor aangesien ek daarvoor geval het.
Dit het met my gebeur by die Tesco hier in Wood Green High Road(oppad na Turnpike Lane toe) toe ek Niel se kar geleen het & kan met jou ook gebeur.

Dis hoe dit werk: Twee moerse sexy 18 jarige meisies kom na jou kar toe aangestap sodra jy jou kruideniers ware begin wegbere in jou kattebak. Albei begin dan jou voorruit was met lappe & Windowlene met hulle borste amper heeltemal ontbloot.
Dis moeilik om nie te kyk nie!! Waneer jy vir hulle dankie sê & aanbied om hulle te betaal sê hulle nee, hulle soek net 'n 'lift' na die Tesco in Manor House toe. Ek stem in & hulle klim agter in Niel se kar in. Halfpad daarnatoe begin hulle toe met mekaar seks hê !!! Die een klim toe oor die sitplek & voer toe orale seks op my uit & toe ek nie kyk nie steel die ander een my flippen beursie!!

My beursie is nou al Dinsdag, Woensdag, 2x keer Donderdag, gister weer & 10 teen 1 vanaand gesteel.

2 comments:

saintwillem said...

hulle is sekker blond...het hul nie die eerste keer agter gekom daar is fokkel geld in jou beursie nie...net gebruikte tonkels (kondome)...ou ry die scam so ver en veel as wat jy kan...

sterkte met jou super 14, eks nou 19....wa het dit als fout gegaan

Anonymous said...

So draai ek links of regs as ek by woodgreen stasie uitkom?