Tuesday, February 13, 2007

Hulle noem my Steve ...

Dis reg, die kinders wat saam my studeer noem my Steve...ek dink glad nie dis snaaks nie.
Internet is 'n probleem hier - so ook Telkom.
My 1ste kortfilm klaar gaan try om dit op YouTube te sit binnekort...
Baie stories maar mis natuurlik die makliker lewe...

Tata

Steve

3 comments:

Anonymous said...

connie.vanwyngaardt@poynting.co.za
0829772572

Anonymous said...

Steve, Steve... die kinders verlang
Waar is jy ?
(en jy het 1 se verjaarsdag gemis)

saintwillem said...

Steve? Jy's gin steve...steve kan internet bekostig in SA...

hey, my webadress is saintwillem@webmail.co.za.

gooi jou nommer dan drink ons n bier of 2.