Sunday, July 01, 2007

Dis Hoe Dit Is

Wel...Dit moes seker 1 of ander tyd gebeur het...
Ons het 'n 'History in Motion' projek gehad & ek was so 'bevoorreg' om in vriend Jossie Pretoruis se projek die rol van Steve Hofmeyr te speel.

Dis reg - Die Steve...

So hou op om jou naels te kou & druk 'Play' nou - Doen dit!!!


2 comments:

Anonymous said...

hehe, nice Jaco!

Anonymous said...

Hey dit lyk nie of jy die woorde ken nie, wat gaan aan steve ???