Wednesday, July 06, 2005

My Verjaarsdag...nog steeds...

Mirrag.....al julle mense in Internet land...

Ons(dit beteken Rolf) se 'webserver' is poegaai skiem ek & hy sit nou in Frankryk & suip...
& ek weet nie hoe om die saait weer aan te kry nie daarom die blogsaait. Pasella vir julle want ek is 'n 'giver & not a taker...'

So... Satrag 16 Julie...jy & al jou maatjies..maak 'hin draai by :
31 Dunbar Road
Wood Green
N225BG ( http://www.streetmap.co.uk )
Zone 3 Piccadilly Lyn Noord of Wes...op man - op...
Bring & Braai

Ons gaan almal om die vuur staan met ons vurkies & die worsies om draai met 'n glasie pers Fanta...lekker !

Dus land daar aan so om en by 5 uur as ek begin spoed vat met die vuur maak...
Bring jou sexy sussie en al haar enkel maatjies...

Sien julle daar !

Jaco

No comments: