Friday, September 16, 2005

39 - 3 ...



“The Bulls humiliated Western Province in the manner a strong big guy does to a helpless little one.”
That is the prophetic words of Mark Keohane after the Western Province got slaughtered this past weekend at Loftus. We were busy having a braai (& of course a laugh at Dirks’ expense as he is from Mosselbaai…or Belville Oos or something) & the Bulls winning is always an extra ‘high’.

The Bulls have their own website as well & you can read most of the articles in Afrikaans – click here to have a look.

Ja & toe braai ons weer Saterdag aand & al die veld was vrolik maar die Herfs/Begin van Winter het ons met ‚n moerse ‘BANG’ getref !! Ek sit ‚n foto of 2 van my & Dirk & Coenie & Marlene by..

Niel se wekker het natuurlik vanoggend afgegaan soos in die ou dae...fokkit né...ek weet nie hoe kan iemand NIE wakker word van daai dawerende kakafonie ne...flippit....
& toe gaan sy RADIO ook af op een of ander kak Country stasie....& laaste maar nie die minste nie …My horlosie & my Rekenaar gekoppel aan my ‘HiFi’ gaan nie eers 30 sekondes daarnaa ook af nie…& nou moet ek weer vanaand my beddegoed gaan was & ek weet nie of ek daai vlekke gaan uitkry nie….

Then I actually noted that we have a new record today, because of all the bloody school children again I had to wait over 30 minutes(32.54minutes to be precise..) for the W3 Bus which was supposed to be my new alternative & much ‘faster’ route..well Ha bloody *%@# Ha…..
So I spoke to a couple of people & I’m thinking of buying a bicycle now & cycling to work…but I just realized that I will have to share a shower with who knows who so I’ll have to get my ‘plakkies’ & some extras to make sure that I have ‘Happy Feet’ !!

Movie for the week : Spanglish
Song for the week : ‘Weapon’ by Matthew Good Band

En onthou …..

You Deserve A Jaco Today.

1 comment:

Anonymous said...

hello daar jaco...ja, ek het die game gesien, en daar was trane in my oe...voor ek iets anders se...my epos is nou s20005785@tuks.co.za en nie meer saintwillem@webmail.co.za nie. ek sien jy pos nog gereeld soentoe en ek sien ek kon bitter min daar uit. ps. ons favourite nr.13 het dit verloor in 'n kar ongeluk. As jy 'n bul speler wil wees, moet jy kan multi-task:hardloop en paas... oogkontak hou en bal skop...asook drink and drive...ettiene botha het dit net-nie gemaak nie; en ons moes hom laat gaan. Bygese moet ek ook bieg oor 'n aspek van die game wat baie sports journaliste mis: die bull's girls lyk asemrowend in polisie klere, en nog better sonder dit...ek wens net iemand wil hul kom leer hoe nou presies om 'n pom-pom te gooi, want die ding veroorsaak dat ek gereeld oogkontak verloor met die gerugte "cleavage". stuur groete aan bullet en rolf (aka roes).

beste wense en voorspoed vir die nuwe dag.