Wednesday, September 21, 2005

Dis erg vervelig....

Jammer maats maar vanoggend het drastiese vereistes aan my gestel dié ek nou eers, 13:16 Uk tyd begin tik...,
Soos die opskrif sê is dit erg vervelig as jy toilet toe gaan & nie eers ’n selfoon byderhand het om Solitaire op te speel nie ....Dankie vir fokol Unisys wat my nou al 3 weke in ’n ry belowe dat die flippin’ ding op pad is !!(Sien myne is mos gesteel op die ’aerie’ oppad terug van sussie se troue af..)

Gister die lekkerste busrit gehad ...& toe bliksem die hele werêld weer vanoggend inmekaar...(Ek sien die media in SA praat van: “Die ’Vrou’ is aangeval..“)dus;... die 1 ’vrou’ het met haar kar sommer net gaan stop – in die mirrel vannie str. Toe kon oom busdrywer nie verbykom nie...& dan was daar ’daai’ donnerse skoolkinders wat nog steeds niks busgeld betaal wat die ding so volpak – ek haat hulle regtig egtig...

Niel/Bullit se wekker het vanoggend op ’n Jazz/Rave stasie afgegaan, ek dink die bure dink ons is Sataniste of iets...niemand praat meer met ons nie - niemand nie...thanx Niel...

There is this website called http://www.namesdatabase.com/ which has names from all over the world on it(honestly) & you can get in touch with some ‘long lost’ friends or that girlfriend that made that harassment call to the police… Now you have to pay to become a member or get the info but there is another alternative...be careful though as these guys really do work & help with the whole ‘getting in touch again’ but they are on the edge of being referred to as spammers !! You have to enter 24 of your friends(or people who you THINK are your friends) e-mail addresses & they(Namesdatabase) will give you access for 1 whole year. If these guys are already entered you will have to find 24 other ones…see how this works ?Now people… Don’t be that guy that does it & end up giving everybody unwanted spam, VD & e-mails about Viagra…’cause it is not worth it..(I’m referring to the Viagra of course…)

Instead enter all the addresses of all the spam e-mails that is already in your Inbox(the 1 you created for all those porn sites) & laugh at these suckers….If you were even as remotely clever as me you would have entered Mnet’s address as well as a couple of other company’s addresses(Telkom & Bulldog comes to mind…)

Nou ‘n klomp van hierdie ‘spam’ adresse is al gebruik maar jy sal op die ou end van die dag dit wel regkry – ek het ‘n hele paar mense nou weer in die hande gekry & ek kan sien hulle is net so bly soos ek…wel …ek hoop so...(Nou ‘n e-mail ontvang van daai girl wat sê sy het dit bedoel toe sy gesê het dis verby…sy kan tog so snaaks wees..)

Kliek hier as jy wil weet hoe om saggies te loop – soos as jy vir Rolf hard wil gaan BLIKSEM soos wat ek vanaand gaan doen & jy nie wil hê dat hy jou moet hoor naderkom nie.

Dan laat sak ek my kop in skaamte : Dr. Willem ’Dagga’ Espag het gister die 24 merk geslaan & ek het dit geensins aan geeneen genoem nie(Willem ek het net eintlik glad nie geweet nie – sorry) Ja, nou die dag op die internet gelees dat jou gemiddelde man in Suid Afrika se Maks. ouderdom 48 is…Lekker Willem – halfpad daar pappa !!

Dankie ook aan die ‘Girl next Door’ in Sa, Liesl, wat die enigste persoon is wat my raad gegee het oor ‘shinsplits’ – Liesl, jy is hin ster !!(Hoe gaan dit met daai Dr.’s graad Willem ?)

Laaste 2 goed vir die dag :

Die Meisie van Pretoria wat haar rok uit 3 Blou Bul vlae laat maak het – 10 uit 10 !!

En: Who do you call when the rain starts to fall(in New Orleans) ??

thanx dagga...

1 comment:

Dr. willem j espag said...

ek het vir jou nog so paar Hoff foto's gepos. Die graad gan maar Kaaa Kaaaa rig, het vandag geskryf en gister (met babalaas albei kere) en 'n volle 4 uit 40 vir die een gekry...die better een. dus, hier's die grappie vir die dag, egg S.A.:

A Coloured guy in the mother city

A coloured guy, sitting outside his home about to be evicted from his house,was contemplating how the future would be after he had divorced his wife, lost his children, lost his job.

He notices a crate of beer bottles and walks up to it. He takes out an empty bottle, smashing it into the concrete wall swearing, "You are the reason I don't have a wife", second bottle, "You are the reason I don't have my children", third bottle "You are the reason I lost my job".

He notices the fourth bottle is sealed and still full of beer. He takes the bottle, puts it aside and says "Staan een kant my broe, I know you were not involved".