Friday, April 21, 2006

My gunsteling woord is ZABER !!!

Ouens...

Ek weet nie waar gaan hierdie ooit eindig nie maar...ek moet erken dit pla nie want ek smaak dit stukkend!! As dit nie The Hoff, Chuck, Mr. T & Riaan Cruywagen is nie dan bring hulle nou nog die koning ook in:

Steve Hofmeyer

Steve is natuurlik jou top tipe vermaaklikheids ster in Suid Afrika vandat hy die berugte Bruce Beyers terug in die dag was in Agter elke man.

Steve is eintlik 'n goeie ou jan, op die oomblik is hy een van die steun pilare wat veg vir die behoud van die naam Pretoria vir die setel van ons land. Ek wil-wil hê dat hy ook deel is van die opstand teen die Stellenbosch Universiteit beweging wat Afrikaans as primêre meduim wil skrap maar ek is nie dood seker nie.

Elk geval...Steve is 'n fris Blou Bul ondersteuner & soos julle sekerlik teen die tyd weet was dit vriend Steve wat ook die Blou Bul liedjie saam met die Bulls aanmekaar geslaan het!!

& dit was 'n treffer van formaat...

Die man is ook betrokke by jeugsorgsentrums & dies meer so Bruce Beyers is hy lankal nie meer nie.

Hier volg dus nou die allerbeste Steve Hofmeyer Feite...want dis hoe dit is...:

Steve Hofmeyer once sakkied with 10 boere Poppies at once.

Steve Hofmeyer braai's with his fingers...

Steve Hofmeyer doesn't support the Bulls, the Bulls support Steve Hofmeyer.

Steve Hofmeyer doesn't have a good voice, the microphone is scared of the Hofmeyer and makes his voice perfect.

When Steve Hofmeyer stares at raw meat it turns to biltong.

Bless Bridges didn't die in a car crash Steve Hofmeyer beat him to death with a red rose.

Morkels gives Steve Hofmeyer any guarantee he wants...

Steve Hofmeyer repossesses Bob Mugabe's Farms...

Not even Chuck Norris gets as many fathers day cards as Steve Hofmeyer.

Steve Hofmeyer sent Mandela to jail, he also freed him.

The "National Party" is actually a term to describe Steve Hofmeyer's birthday celebrations...

Steve Hofmeyer cannot count...he doesn't need to...

Klipdrift is actually Steve Hofmeyer's urine.......hence one gets pissed upon consuming it.

Steve Hofmeyer once looked at a loaf of bread, it pissed itself in terror and turned into a Koeksister.

Osama Binladen and Steve Hofmeyer have the same amount of letters in both their names...coincidence?!

Steve Hofmeyer is the only man alive to turn down Patricia Lewis.

Steve Hofmeyer can get through on Vodacom...

Steve Hofmeyer actually kick the drop goal in the 1995 world cup, he is the player hiding behind the goal post not Chester Williams.

When Steve Hofmeyer goes to Pick 'n Pay he just picks.

& laastens:

People think Jaco looks like Steve Hofmeyer but they are mistaking, Steve Hofmeyer looks like Jaco...Thanks vir Frouwine vir al die Steve grappies!!!

2 comments:

Anonymous said...

hoor hier, ek wil net vir jou vertel dat ek dink jy en jou maats is befok. ek gan nou een van die dae london toe, en dan dalk skotland en ek stress my moer suur. maar nou dat ek sien die lewe daar anner kant is nie net werk en afkak nie, voel ek sommer stukke beter. baie cool blog hoor.

klink weird, want jyt fokkol gedoen, maar dankie vir die motivering.

cheers

Eddy said...

hoelykitnou

ed is back

enjoy