Tuesday, September 05, 2006

Die bulletjies is fokkin' moerig!!

Ja..wat ookal - hier is my nuwe roete wat ek oefen vir die Nike 10Km wat nou 21 Sept is.
Bliksems wild man...
Nou soos julle kan sien is my begin punt regs bo & die halfpad merk links onder - wat hulle nie wys nie is die donnerse berge wat jy oor hardloop/draf in die roete...maar dis cool. Ek draf die outjie in net onder 'n uur so teen die tyd wat die 10KM hier is gaan ek hom looi pappa !!

Julle sal nou sie dat aan die regterkant by die 'Menu' - is daar nou heel onder 2 nuwe ekstras - een is so oranje knoppie wat jy (As jy Firefox gebruik) sommer na jou task bar toe trek dan hoef jy nooit weer my blog te soek nie , hy indeks hom sommer net daar - vir jou.

& dan die ander een is vir Feed Burner waar jy jou adres intik & dan elke keer as ek 'n nuwe skrywe tik hy dit sommer direk vir jou e-pos!

Maar dis nie al nie!! In die middel van die 'Menu' net bo die wereld kaart is daar nou my Technorati goete ook wat maar ook net basies dien as 'n statistiek opsie...moerse vervelig ek weet ...

O & Tukkies kan in hulle fokkin' moere in vlieg...


Dis al vir nou ...

2 comments:

Natasja said...

Huh?! Wat het dan nou geword van Tukkies toe gaan?

saintwillem said...

hi, ek is bly ek is nie die enigste een wat dit van tukkies besef nie...wag, dis my alma mater...wag...ek is 'n alumni...sien as jy swart was was dit net soveel makliker gewees, maar jy is redelik geskroef sedert mens nie witter kry as: bleek engelse vel, blou oe en blonde hare nie..miskien wen n engelse albino jou?