Friday, November 03, 2006

Moby - Porcelain



Een van my gunstelig & mees onstpannende liedjies ooit...
Ja ek weet - ek is 'n 'lazy blogger'.
Sukkel om al my goed af te handel vir die lang pad huis toe.
Ons kom daar.

Raai wat is die liedjie vir die week ?
3 Raaie...?

No comments: