Saturday, April 07, 2007

Die Kaap

Die Kaap is 'n nice plek -Dit s mooi ook.
Hier is baie buitelanders.
Ek verstaan hulle nie.
Miriam het vandag gaan Shark Cage Diving doen.
Ek hoop 'n haai chomp haar.
My swottings is lekker.
Ek geniet dit.
Hierdie internet kafee is stadiger as kanker.
So baie wat ek wil se so min tyd.
Ek kort vinniger internet.
Ek kort ook geld(ponde)...
En skoon onder klere.
Die wat ek nou aan het plak aan alles vas.
Volgende week sien ek Durban.
Die plek bestaan darem net net nog...
My lyf is seer op amper 26 kan ek nie meer sommer net op die grond slaap nie.
Ludorf en Melanie trou oor 2 weke.
Ek gaan nooit trou nie.
Ek hoop julle almal lewe.
Behalwe jy Pieter - Ek laaik jou mos fokol.
Ek mis my IMDB.com
Ek laaik die reuk van die oseaan.
Ek sal in die Kaap kan bly.
Ek het nou vir my so BITCH rooi Uno gekoop - 'n 1100.
Die Porsche gaan maar moet wag.
Petrol gaan nou weer met iets soos 64 sent op....bitch!!
Ek wonder waneer trou Dirk?
Ek wonder waneer smelt my pens nou weg - ek het nie verniet gisterteen Tafelberg opgehaaik & weer fokkin' af nie...
Wie het my horlosie gesteel?
En waar kom hierdie stemmetjie vandaan?
Ek dink ek is besig om van hierdie planeet af te spin...
Steve/brielie/bokkie/Jakkie/Koekie/Jakes/VD & Jaco

2 comments:

saintwillem said...

its alive...hey buddy. bly om te sien jy hang darem nog hier rond. het die naweek vir ed gesien. hy stuur groete.

en dis omtrent dit.

enjoy

Unknown said...

Ek mis jou ook Jaco! :-D