Wednesday, October 10, 2007

Fokkin' YouTube Etters...

Net vinning, ek sien daai drol by wie ek die YouTube video van Seth Green gekry het allow nie embedding nie - doos...

Dis wat so cool is van die internet...as jy dit nie hier kry nie kan jy dit daar, daar of daar kry...virniet...fokkin' kry vir jou!!!

Hier is daai video sommer weer:

1 comment:

saintwillem said...

wag nogsteeds vir grenspos preview...kom nou briellie...hou op movie kyk en maak eerder so paar van hulle.