Tuesday, December 04, 2007

Chuck is back ...

Dis reg...net soos Andries Verster in ons klas sy naam verander het na Andrew Walker Verster toe is ons vriend Chuck Norris altyd net om die draai, besig om uit te spring met 'n Judo Chop!


Dis reg - julle weet waarvan ek praat...

In elk geval, so 'n paar kwaliteit prentjies nou weer onlangs opgespoor...gedog ek deel dit met julle...want julle is dit werd:
Thanks to The Totalrecall

So hier is hy, Chuck in sy Action Jeans.

Pieter moenie worry nie, ek het klaar 'n bestelling in gesit vir jou vir Kersfees. Hou jou posbus dop.


Aai ou Pieter darem...

Hierdie foto is spesiaal vir Johan

Aai ou Chuck darem ...

& dan voor ek afsluit vir vandag, die cd vir die week:

Ja hy IS cool!

En as jy nou regtig so braaf soos ek is kan jy gerus jouself 'n guns doen & die: "Nicholis Louw laat my elke keer so bietjie in my mond kots." groep op Facebook 'join'.

Gaan deur die prentjies, kyk hoe mense mekaar vloek & drink 'n bier. Altyd snaaks.

Fliek om te koekeloer(Rolf): Death at a Funeral.

3 comments:

Jobove - Reus said...

very good blog congratulations
regard from Catalonia Spain
thank you

Juané said...

Ken jy vir Talina?

"Talina was 'n hoer."



Ha ha ha...
Altyd snaaks. :P

Hoorhier loser. Ek't my blog update, en actually iets geskryf...
Dis in engels.
Geniet jouself. :P

Anonymous said...

Hoekom skryf jy nie meer nie?