Friday, September 30, 2005

Remember the Month of September

Ouens…nee fokkit….my enigste ware vriend het die gees gegee…sy naam was : Dell GX270 & hy was vir amper ‘n jaar ook die naaste wat ek aan ‘n meisie gekom het(he he…).

Alles is daar op, musiek, flieks , fotos, porn – the worx!!…net so gevrek nadat ek deperate housewives klaar probeer kyk het…..dêmmit…
Ook dan nou hoekom niemand van hulle ge-‘mail’ word of ge'msn' word of ryk word nie…Jaco is buite werking…

So nou sukkel ek met my ‘homo’ laptop wat nie so lekker wil werk met die ‘surround sound’ of my Infra Rooi oorfone nie….en Bullit snork soos ‘n donnerse masjien so ek kan net mooi niks hoor met die klein luidsprekers nie…wat word van die wereld ???

Vriend Yasveen het gister verjaar, Rolf ‘Die Wolf’ Wessels’ verjaar volgende week Maandag, 3 Oktober, Email hom by dié adres & wens hom geluk of skiet na sy nuwe 'gay' blogsaait toe genaamd ROLFIES !!Ook Coenie ons nuwe huismaat!

Here is some pictures that got taken on Paul’s ‘Thanks 4 Leaving’ Party. :
Paul is the one in the middle while the other guy is our other friend & colleague Ms. Jay Palmer( He has the biggest porn collection I have ever seen!!)











& also 2 pictures that was taken by me(that’s why tha quality is so dodgy) at the Weekend at Daves ‘festival’.





















Today is also Crazy Monkey day !!!(Only in South Africa) Go & watch it !! Now…what are you waiting for..I said now !!




Hier is ‘n grappie van vriend Willem af..:


'n Man en sy vrou word wakker gemaak 3:00 uur in die oggend deur
'n harde geklop aan die deur.
Die man staan op en gaan maak die deur oop waar 'n dronkie in die
gietende reen staan.
Die ou dronkie se hy het iemand nodig om hom te stoot.
"Dit sal die dag wees,daar is nie 'n manier nie." Se die man.
"Dit is drie uur in die oggend." En hy slaan die deur toe en gaan
terug bed
Wel jy het 'n donderse kort geheue," se sy...
"Onthou jy drie maande terug toe ons kar gebreek het en daai twee
ouens ons gehelp het ? Ek dink jy moet hierdie ou ook help en jy
behoort jou te skaam."
Die man besef sy vrou is seker reg en trek toe maar aan.
Hy gaan uit in die gietende reen en roep uit,

"Hallo, is jy nog daar?"
"Ja." kom die antwoord terug.
"Het jy nog iemand nodig om jou te stoot?" vra hy.

"Ja, asseblief." Kom die antwoord uit die donkerte.
"Waar is jy?" vra die man.
"Hier op die swing." antwoord die dronkie.

& of course last but not least, at long last a picture of Dirk’s boyfriend !

O - & dankie aan die werk vir my nuwe foon !! Yay !!!

1 comment:

saintwillem said...

ja, rolf se site suig...ek haat dit as mense nie effort in hul site's in sit nie...nie net dit nie, hy't veroorsaak dat ek 'n profile moet oop maak, bastard.

nehow, ek het ook nou 'n site:"better as brielie sin" ek dink dis: http://diebetterbrielie.blogspot.com...maar ek is nie sekker nie, kan nooit sulke detail onthou nie...great site..die oracle gebruik as inspirasie...ek praat net die waarheid

cheers bud