Tuesday, September 20, 2005

Veels Geluk liewe Ma ...!!

Yes, Soos julle kan sien is dit vandag my ma se verjaarsdag, ja dis reg, Tannie Lorraine gaan vandag groot !!
Ek hoop ma verjaar lekker !!!
Ja – vandag se ‚Blog’ word dan nou opgedra aan 1 van die sterkste vroue ooit want :
Sy moes sterk wees om my op te bring & nog sterker om my nog steeds te kan bang praat met : “n pakslae as jy nie vir my luister nie!”
Sien, as ek aan my ma dink dan dink ek aan Benson & Hedges & Coca-Cola.
Want maak nie saak hoe vroeg of hoe laat dit is nie…as ek my ma soek sal ek haar kry terwyl sy ‘n coke drink & ‘n bennie & hennie rook. Nou ek rook nie bennie & hennies nie maar ek drink soms ‘n Diet coke of selfs coke saam my brannas so ek dink darem elke keer aan die tante…soos ‘n: “Tjeers ma hier gaan hy !!”

So…vandag gaan ek die taalgebruik skoon hou…

For those of you who only understands the queens language – today is Missus V.D’s birthday...yes that’s right – the only lady who had the strength to scare me to death !!
So today is dedicated to her …

For those of you who have not seen it yet… My sister Lindi is mentioned on the web after she won the long jump event in Tunisië up in North Africa, have a look at the IAAF website. Lindi got the Long Jump genes from my mum of course …

Ook vir die van julle wat van Blink 182 hou – hulle is nou bietjie op ‘n ‘break’ maar die ouens gaan nie weer bymekaar uitkom nie Aldus my…maar hulle maak nog steeds musiek – gaan maak gerus ‘n draai by die Volgende Web Saaits :
Angels & Airwaves
Plus 44

Mark Hoppus also started a new Ipod Podcaster site at : Hi My Name is Mark

My mum hates anything Blink 182 related…

So…I’m posting a picture of me & my mum on my 21st birthday - this was taken 3 years ago when my mum helped hosting the best party ever held in Pietersburg where I grew up !!

Ouens & dan amper voor ek gaan - 'n Groot Dankie aan Dr. Willem 'Dagga' Espag wat die 1ste 'comment' gelos het(tegnies was dit ek & toe was daar 'n ou wat aan my wou stortkoppe verkoop het maar ...) Thankx Willem - ek pos jou nou -nou !!

& dan sluit ek af met die wyse woorde oor 'n wyse vrou :

You Can't Top a Lorraine.

1 comment:

Anonymous said...

dit was 'n plesier mater...ek wil net dankie vir Tannie P. Pienaar van Pofadder. Sy het my typo in die vorige comment opgetel. Ja, inderdaad was E. Botha 'n binne senter (nr.12) en nie nr.13 nie. Ek sal soos belowe, 'n donasie maak aan die SPCA vir daardie tikfout...Bygese het Mnr. Botha nooit 'n bal suksesvol uitgepass nie...dws hy het beide rolle van 'n senter gespeel, tweedens was hy moer ongelukkig om dood te gaan in daai ongeluk...van daar die nommer 13.

groete jaco, en dankie vir 'n egg suid-afrikaanse webwerf...

dankie