Thursday, November 09, 2006

VAST - Touched




Wel...Klaarblyklik was Porcelain van Moby Miriam se gunsteling liedjie toe sy 17 was...
Dus mag ek nou nie daarop aanspraak maak nie. Dit suig...& dis kroekings Miriam!!!

Maar ek het nog 'n paar truuks.

Dus gee ek vir julle VAST: Visual Audio Sensory Theatre.
Hulle was verantwoordelik vir die tema lied van die film The Beach(met Leonardo di Caprio) se voorprent.
Dit is ook dan nou dieselfde liedjie van die musiek video wat ek vandag vir julle opsit.

Gaan kliek ook asseblief op Miriam se MySpace 'Link' & vertel haar dat die brielie julle 'Hero' is & dat niemand die brielie ooit probeer kroek nie - dis net ongehoord.

Uncle brielie needs you!!

No comments: