Yebo ...
My 1ste klein projek aanmekaar geflans.
Ons het die Vrydag aand 'groot' gegaan & was die Saterdag baie broos..
& toe kom Melanie van 47 daaraan met haar stink toon & vra almal om haar voete te masseer.
Toe val Connie daarvoor - die aap!!
Toe dog ek nou die dag - kom ek maak dit 'n Spook storie!
Laat weet my asseblief wat dink julle!
Die brielie.
Wednesday, December 06, 2006
Horror ...
Gepos deur Jaco teen 2:17 pm
Subscribe to:
Post Comments
(Atom)
1 comment:
Ok, di was net flippen scary gewees...ma ek het dit baie geniet...lol.
shame. di arme girl.
sy scrop sekker nou elke aand
Post a Comment